James McDivitt

James McDivitt
James McDivitt in 1971
Gebore
James Alton McDivitt

10 Junie 1929 (1929-06-10)
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Beroepruimtevaarder

Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)

James Alton "Jim" McDivitt (* 10 Junie 1929 - ; Brigadier-generaal) is 'n voormalige Amerikaanse toetsvlieënier, Amerikaanse Lugmagvlieënier, lugvaartingenieur en NASA-ruimtevaarder wat in beide die Gemini- en Apollo-programme gevlieg het. Hy was in beheer van Gemini 4 toe Edward White die eerste Amerikaner geword het om in die ruimte te wandel. Hy was ook die bevelvoerder van Apollo 9 – wat die eerste volledig bemande vlug was – en ook die eerste toetsvlug gedoen het met die Apollo-maanmodule.

Hy was later in beheer van die maanlandingoperasies en was ook die Apolloruimteprogrambestuurder van 1969 tot 1972.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search